Voldoende padnetwerk bewerkstellig gelyke ekonomiese toegangMay 13, 2025

Tydens ‘n sitting van die Nasionale Raad het die onafhanklike lid Paulus Mbangu gereageer op die vervoerminister, Veikko Nekundi, se uitlatings oor die Padwet. Mbangu sê die instandhouding, opknapping en opgradering van paaie noodsaaklik is vir groei en gelyke ekonomiese toegang. Luister self.