Verkrygingswet gebrekkig, hoor Nasionale RaadMay 13, 2025
Die Nasionale Raad is in sitting en bespreek die bewilligingswetsontwerp, die regstelsel-wysigingswetsontwerp en die gewysigde Wet Openbare Verkryging. Paulus Mbangu, ‘n onafhanklike lid van die Kavango-Oos-streek, is van mening dat daar nie genoeg oor die wet gekonsulteer is nie. Mbangu sê daar is ook skuiwergate in die verkrygingstelsel. Hy het meer.