Landbouministerie opdateer knopvelsiekte-reëls vir OkakararaMay 13, 2025

Die landbouministerie het ‘n opdatering uitgereik oor die knopvelsiekte-uitbreking in die Okakarara veeartsenykundige distrik. Diere kan nou na veilings vervoer word, mits hulle ingeënt is. Die ministerie se woordvoerder, Simon Nghipandulwa, het die besonderhede.