JD Financial kan OK Bazaars bekom, en Pep vir Big DaddyMay 13, 2025

Die Namibiese Mededingingskommissie het 13 samesmeltingstransaksies goedgekeur. Die belangrikste is JD Financial Services wat OK Bazaars en dus OK Furnitures bekom, sowel as die transaksie van die Pepkor-groep se Pep Stores, wat Big Daddy verkry, onder voorwaardes. Dina Gowases, die woordvoerder van kommissie.