Zarco maak geskiedenis by MotoGPMay 12, 2025
Johann Zarco het geskiedenis gemaak toe hy die eerste Fransman in 71 jaar geword het om die Franse MotoGP Grand Prix wen. Die 34-jarige op sy LCR Honda het 19,907 sekondes voor die sesmalige wêreldkampioen van Ducati, Marc Marquez, oor die wenstreep gejaag. Die 20-jarige nuweling, Fermin Aldeguer van Ducati-Gresini, was derde. Zarco se oorwinning verbreek Ducati se 22 agtereenvolgende oorwinnings en hy is nou sesde op die algehele punteleer. Hy sê dis spesiaal om tuis te wen: