Plant bome vir Nujoma, bid vir eenheid: NNNMay 12, 2025

Wyle stigterspresident Sam Nujoma se verjaarsdag was vandag by die Heldeakker herdenk. Namibiërs is gevra om ‘n boom te plant ter herdenking aan die president se lewe en sy passie vir bewaringspogings. Tydens die seremonie het president Netumbo Nandi-Ndaitwah gepraat oor die land se probleme, veral werkloosheid. Ndaitwah sê die land moet vir eenheid bid om die probleme te help oplos.