Gautent onderbestee R1,8 miljard, UDM eis ondersoekMay 12, 2025

Die UDM in Gauteng eis ‘n onafhanklike forensiese ondersoek na die provinsiale regering se onderbesteding van sy jaarlikse begroting. Die provinsie het geld aan die Nasionale Tesourie terugbetaal nadat hy 1,8 miljard-rand onderbestee het. Andile Jabavu van die UDM sê dit is oneties en onredelik dat ‘n regering wat met openbare hulpbronne toevertrou is, nie fondse kan bestee wat toegeken is om inwoners se lewens te verbeter nie: