Dis hoekom nuwe N$50-noot opdateer isMay 12, 2025
Die sentrale bank het ‘n nuwe 50-dollar banknoot vandag bekendgestel. Die verskil lê in die handtekening van die goewerneur wat opdateer is van Ipumbu Shiimi na Johannes !Gawaxab. Volgens !Gawaxab volg die bank internasionale standaarde. Hy verduidelik.