Pous Leo XIV se broers gesels met die mediaMay 9, 2025

Die verkiesing van Robert Prevost as pous Leo XIV oorheers veral die Amerikaanse nuustoneel omdat hy die eerste Amerikaner is om die amp te beklee. Sy broers het met die media gepraat. Sy broer John sê hy het hom gevra of hy Conclave gekyk het om te weet hoe hy homself moet gedra.

En boetie Louis sê dis ongelooflik.