Knopvelsiekte: Landbou sê oor inenting, reëlsMay 9, 2025

Die landbouministerie het verlede week ‘n uitbreking van knopvelsiekte in die Outjo-omgewing aangekondig, en ook ‘n inentingsprogram uitgereik vir hervestigde plase. Die skedule kan by die ministerie aangevra word. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Simon Nghipandulwa, die woordvoerder van die landbouministerie, wat die regulasies uiteensit.