Wat word van Nsfaf?May 6, 2025
Die implementering van die gratis hoëronderwys-beleid wat deur president Netumbo Nandi-Ndaitwah aangekondig is, is deur Bernhard Kavau, voorsitter van die Studente-unie van Namibië, SUN, bevraagteken. Hy sê die beleid is nie duidelik nie en wil weet presies wat die president bedoel, aangesien Nsfaf reeds bestaan om studente te ondersteun. Kavau het met die nasionale uitsaaier gepraat.