Swakop begroot groot op paaie, veral na swaar reënMay 6, 2025

Die Swakopmund-munisipaliteit het sy 2025 begroting vrygestel, na die dorp infrastruktuurskade gely het na swaar reën. Daar is 27,4 miljoen Namibiese dollar toegewys vir die opgradering en instandhouding van paaie, terwyl 450 000 dollar toegeken is vir verbeteringe aan toerisme-ondernemings. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Linda Mupupa, die munisipaliteit se woordvoerder, wat meer inligting gee.