Bipa begin deregistrasie van nie-nakomende maatskappyeMay 2, 2025

Die ingefaseerde deregistrasie van maatskappye wat nie voordelige eienaarskap verklaar het nie is deur Bipa begin en die sperdatum is 16 Mei. Die verklarings is nodig ingevolge die gryslysnotering van die land deur die Finansiële Aksie-taakmag. Indien jy ‘n eiendom in ‘n maatskappy geregistreer het, kan dit aan die staat verbeur word. Ockert Jansen, Bipa-woordvoerder.

Volgens Jansen is daar ander implikasies ook