Ondersoek gelas na ‘huurpraktyke’ in GautengApril 29, 2025
Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, het ʼn onafhanklike forensiese firma aangestel om bewerings van verkwistende uitgawes te ondersoek wat verband hou met die huur van kantoorruimte vir staatsdepartemente. Die LUR vir Infrastruktuur, Jacob Mamabolo, het onlangs onthul dat 34-miljoen Suid-Afrikaanse rand maandeliks aan die huur van kantore bestee word, al besit die provinsie 42 leë kantoorgeboue. Die provinsiale regering se woordvoerder, Vuyo Mhaga, sê die ondersoek sal bepaal of die huurooreenkomste waarde vir geld bied en of daar moontlik verkeerd opgetree is: