Peiling toon Trump raak ongewilderApril 22, 2025
President Donald Trump se goedkeuring het tot die laagste vlak sedert sy terugkeer na die Withuis gedaal, met Amerikaners wat tekens van versigtigheid toon oor sy pogings om sy mag uit te brei. Dit is volgens ‘n Reuters/Ipsos-peiling. Die peiling sê verder dat van alle volwassenes sê 83 persent van respondente dat Trump hofbeslissings moet nakom met 73 persent van Republikeine wat so voel en 96 persent van Demokrate. In die ‘ander’ kategorie, sê 81 persent hy moet hofbevele nakom.