Dokter Theuns gesels oor hondsdolheid en nul-teiken teen 2030April 22, 2025

Hondsdolheid bly ‘n bekommernis in die land, maar vordering is duidelik met meer as 190 000 honde wat net in 2024 ingeënt is. Die land streef na nul menslike sterftes in 2030. Terwyl sommige streke minder gevalle aangeteken het, sukkel ander steeds weens min inentings, aangedryf deur kulturele oortuigings, vervoerprobleme en ‘n gebrek aan bewustheid. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met veearts Theuns Laubscher van die Windhoek Veearts-kliniek, wat meer inligting gee.

Laubscher verduidelik die uitdagings, veral met troeteldiere.