Desert Express, Ongulumbashe Star en die !Nara Express op pad terugApril 22, 2025

TransNamib het volgens die Tender Bulletin gevra vir belangstellendes om toe te tree vir die opknapping, herstel en bestuur van die Desert Express, Ongulumbashe Star en die !Nara Express toerisme treine. Die maatskappy wil publieke-openbare ooreenkomste sluit. Die sluitingsdatum is 30 April. Die welbekende Desert Express was uiters gewild onder toeriste op die Windhoek-Swakopmund roete terwyl die Ongulumbashe Star gebruik is vir funksies. Die !Nara Express bied nes die Desert Express toerisme roetes maar, langer roetes.