Britse Jode kritiseer Israel vir sy oorlog in GazaApril 17, 2025

‘n Lid van die Board of Deputies of British Jews, Harriet Goldenberg, het in ‘n ope brief die oorlog in Gaza en Israel se optrede in die strook, skerp veroordeel. Sy sê ten spyte van die gruweldade op 7 Oktober 2023, tree Israel nou onmenslik op. Sy het met SkyNews gepraat.