Verkope van kommersiële voertuie daal in MaartApril 15, 2025

Cirrus in die hoofstad sê 1 320 nuwe voertuie is in Maart verkoop, 18,2 persent meer as die verkope in Februarie maar, 9 persent laer as Maart 2024 se syfer. Die makelaarsfirma sê die afname op ‘n jaargrondslag kan toegeskryf word aan die groot daling, 15,3 persent, kommersiële voertuie, wat net 700 eenhede verkoop het.