Nog reën die week verwagApril 14, 2025

Die Namibiese weerdiens verwag weer reën vandeesweek met die oostelike dele wat ook neerslae sal ontvang. Temperature sal ook styg maar wel in lyn met die tyd van die jaar. Kosmos 94.1 Nuus het met Odillo Kgobetsi van die diens gesels.