Boere, polisie vergader oor veediefstalApril 13, 2025

NamPol het ‘n vergadering met boereverenigings in Outjo en die omgewing gehou na 51 bees naby Outjo gesteel en sommige wreed geslag is. Veediefstal vind egter gereeld plaas en groot aantalle bees is al voorheen in die omgewing gesteel. Die onderhoof van NamPol, generaal-majoor Elias Mutota, het ook in Otjiwarongo met boere oor die kwessie vergader. Kosmos 94.1 Nuus het met Mutota oor die vergadering gesels.