NamRA oorskry invorderingsteiken, behaal amper 104%April 8, 2025

NamRA het daarin geslaag om amper 104 persent van sy geteikende inkomste in die boekjaar wat op 31 Maart geëindig het, in te samel. Die agentskap het 88,6 miljard Namibiese dollar ingevorder, 11 miljard dollar meer as in die vorige boekjaar. Kommissaris Sam Shivute het meer.