Waardigheid van Namibiërs met albinisme bevorderApril 2, 2025

Namibië het tans 38 000 mense met albinisme, waarvan 17 000 jonger as 19 jaar is. Die Support in Namibia of Albinism Sufferers Requiring Assistance, of Sinasra, ondersteun hulle met beskermende drag, visuele toestelle en bewusmaking. Dr. Johanna Shuuluka, ‘n oogkundige en vrywilliger by Sinasra, brei uit oor die belangrikheid van visuele toestelle op skoolkinders: