Bakleiery en beserings oorheers Copps 94.1March 29, 2025

Vrydagaand se Copps 94.1 was gekenmerk deur mediese bystand met verskeie skermutselings wat plaasgevind het en beserings veroorsaak het. Volgens Francois Lottering, wat aan diens was, was die hoofstad oor die algemeen uiters bedrywig.