Omusati-goewerneur sê efundja het dele van sy streek bereikMarch 28, 2025
Daar was goeie neerslae in die suidelike dele van Angola en die Namibiese Hidrologiese Diens teken ook nou die vlakke in die iishanas in die Cuvelai aan en sê die situasie word nou gemoniteer. Daar is al verdrinkings aangeteken. Kosmos 94.1 Nuus het met die goewerneur van die Omusati-streek, Erginus Endjala gesels oor die stand van efundja-sake by hulle.