‘Kill the Boer’ het geen plek in SA nieMarch 27, 2025

Die Vryheidsfront Plus sê hy veroordeel die sing van die sogenaamde struggle-lied, Kill the Boer, en deel die publiek se frustrasie met die Menseregtekommissie en regering se stilswye oor die saak. Die Gelykheidshof het in 2022 beslis die teenapartheid-lied kan nie as haatspraak beskou word nie en die Appèlhof het dit in 2024 bevestig. Die VF Plus-leier, Corné Mulder, sê ʼn lied soos dié het geen plek in Suid-Afrika nie: