Staande komitee sê oor grond, behuising in OmahekeMarch 25, 2025

Die Nasionale Raad se staande komitee vir vervoer, infrastruktuur en behuising het belanghebbendes in die Omaheke -streek betrek oor die behoefte om grond en behuising aan die stedelike armlastiges beskikbaar te stel. ‘n Lid van die staande komitee, Christopher Likuwa, het die verslag se bevindings uiteengesit.