Om Air Namibia te laat herleef nie so einfach nieMarch 25, 2025
Die vervoerminister Veikko Nekundi sê president Netumbo Nandi-Ndaitwah se planne om Air Namibia te laat herleef is op dreef. Hy sê lughawens sal gerehabiliteer word en konsultasies word beplan om weer die redery op die been te bring. Daar is natuurlik reuse-uitdagings. Die ligging van die land teenoor belangrike bestemmings het ‘n groot impak op die winsgewendheid van die redery. Kosmos 94.1 Nuus het met die lugvaartkenner dr. Guy Leitch gepraat.
Terwyl dit uiters moeilik sal wees is dit nie onmoontlik nie.