NNN stel nie belang in groenwaterstof nie March 20, 2025

Terwyl groenwaterstof ‘n prioriteit was onder die presidentskap van Hage Geingob blyk dit nie om Netumbo Nandi-Ndaitwah se belangstelling te hê nie. Die kwessie is nie eers vervat in die Swapo manifes nie. Dit kom terwyl daar reuse beleggings in die bedryf gemaak is en groot suksesse behaal is. Die presidensiële woordvoerder Alfredo Hengari het dit so uiteengesit in ‘n onderhoud met Desert FM.