IPC sal as span in NV werk vir NamibiërsMarch 20, 2025
Michael Mwashindange, ‘n opvoeder en ‘n leier in die Namibië Nasionale Onderwysersunie, Nantu, is een van die nuwe parlementslede. Hy is nommer 1 op die parlementêre lys van die amptelike opposisie, die IPC. Sy oorgang na die parlement is ‘n nuwe hoofstuk in sy toewyding aan openbare diens. Kosmos 94.1 Nuus het met Mwashindange gepraat oor die party se planne in die parlement.