Inligtingminister sit reëlings vir 21 Maart uiteenMarch 19, 2025

Die onafhanklikheidsvieringe wat Vrydag pby die Onafhanklikheidstadion plaasvind, tesame met die inhuldiging van verkose president Netumbo Nandi-Ndaitwah, het die hoofstad in rep en roer. Inligtingminister Emma Theofelus het by die Regerings-inligtingsentrum meer inligting oor die reëlings vir die dag gegee.