MotoGP: Marquez sit sy wenlopie voortMarch 17, 2025
Die sesmalige MotoGP-wêreldkampioen, Marc Marquez, het die Argentynse Grand Prix gewen en sy perfekte begin van die seisoen voortgesit. Die 32-jarige Spanjaard het voor sy broer, Alex Marquez, en Franco Morbidelli klaargemaak om die 90ste sege van sy loopbaan te behaal. Die Suid-Afrikaner, Brad Binder van Red Bull KTM, het sewende geëindig. Marquez sê hy is beïndruk met sy broer wat elke tree van die wedren by hom kon bly: