Voertuie se padwaardigheid: Bedrogspul onthulMarch 11, 2025

Die organisasie teen belastingmisbruik, Outa, het wydverspreide korrupsie in Suid-Afrika se stelsel vir voertuigpadwaardigheidstoetse onthul. Die ondersoek dui aan dat sekere toetssentrums padwaardigheidsertifikate uitreik sonder om ‘n fisiese inspeksie te doen, dikwels in ruil vir omkoopgeld. Die organisasie se bevindings beklemtoon die risiko vir die publiek se veiligheid, aangesien onpadwaardige voertuie bydra tot noodlottige ongelukke. Outa se Rudie Heyneke vra ‘n omvattende ondersoek en strenger regulasies: