Visserman-protes is aanhitsery – KlazenMarch 11, 2025

‘n Groep vissermanne wat protes buite die ministerie se kantore in die hoofstad het die aandag van die lynminister Derek Klazen. Hulle vra oordrag na ‘n ander maatskappy waar beter lone en voordele betaal word as daar waar hulle deur die ministerie geplaas is. Klazen se dis ‘n kwessie van aanhitsery maar, hy sal met die groep ontmoet.