Prysmonster noop hoër kraamvoordele, S&T-tariewe March 11, 2025
Staatsamptenare is in hul skik met die verhoging in kraamvoordele en daaglikse S&T-tariewe. Volgens Maxmus Halwoodi, woordvoerder van die Kantoor van die Eerste Minister, is dié voordele laas in 2008 hersien en is die verhoging noodsaaklik om met inflasie tred te hou. Kosmos 94.1 Nuus het met Halwoodi gesels: