Dranklisensies moet teen 31 Maart hernu word March 11, 2025

Besighede wat betrokke is by die handel in alkohol in Namibië moet verseker dat hulle hul dranklisensies voor die 31ste Maart hernu is om te verhoed dat hul lisensies verval. Fourie Nhoni, woordvoerder by die handelsministerie het meer. 

Die lynministerie werk ook op aanpassings aan die wet en lisensiehouers word gemaan om hulleself hiervan te verwittig.