COPE maak stem dik oor BTWMarch 11, 2025

COPE verwerp die voorgestelde BTW-verhoging. Die party veroordeel, wat hy noem, die vals keuse tussen hoër belasting of die verlies van die Verligtingshulptoelaag en hy noem dit ‘n wrede las op Suid-Afrika se armstes. Met die werkloosheidsyfer op 40-persent en ‘n lewenskostekrisis, word geglo dat ‘n BTW-verhoging armoede sal vererger terwyl korrupsie en wanbestuur sal voortduur. Tebogo Loate van COPE waarsku die regering teen die straf van sukkelende huishoudings om regeringsmislukkings te onderhou: