Voedselpryse sal onder druk blyMarch 10, 2025

Inflasie het die afgelope paar maande telkens op ‘n jaargrondslag gedaal, en is in Februarie op 3,6 persent gemeet, baie laer as die 5 persent van Januarie 2024. Die Eerste Nasionale Bank van Namibië het sy inflasie-verslag uitgereik, waarvolgens Namibiërs effe hoër inflasie in die komende maande kan verwag. Helena Mboti, ‘n ekonoom by die bank, gee haar vooruitsig vir Maart.