DA sê anti-bende-eenheid moet in Wes-Kaap herleef word March 6, 2025

Die DA vra vir die herlewing van die Wes-Kaapse anti-bende-eenheid na ‘n ernstige krisis in sy werksaamhede ontbloot is. Die DA sê die anti-bende-eenheid, wat in 2018 geskep is om bendegeweld teen te werk, sukkel met stukkende voertuie, onvoldoende kantore, en beperkte hulpbronne. Nicholas Gotsell van die DA sê met meer as 80 sterftes elke maand as gevolg van bendegeweld sal die party die Parlement druk om die polisie verantwoordelik te hou vir die eenheid se ineenstorting: