Mbeki bring hulde aan NujomaFebruary 27, 2025

Voormalige Suid-Afrikaanse president Thabo Mbeki het die stigterspresident Sam Nujoma geloof as ‘n moedige en beginselvaste leier wat onvermoeid geveg het teen apartheid en kolonialisme vir Afrika se bevryding. Mbeki het tydens ‘n gesamentlike gedenkdiens wat deur die Namibiese Hoë Kommissariaat en UNISA in Pretoria aangebied is gepraat.