Kabinet keur universele gesondheidsdekkingbeleid goed

Inligtingminister Emma Theofelus het die jongste kabinetsbesluite by die Regeringsinligtingsentrum aangekondig. Die kabinet het ‘n universele gesondheidsdekkingbeleid goedgekeur om toeganklike gesondheidsorg vir alle burgers te verseker, en het verskillende ministeries gelas om die uitkomste van die Statebond se regeringshoofde-vergadering te implementeer. Theofelus het meer.