Nog reën word verwag, kitsvloede ookFebruary 26, 2025

Namibiërs kan uitsien na nog reën oor groot dele van die land. Volgens die Namibiese weerkantoor word kitsvloede in die Ohangwena-, Oshikoto-, Kavango-, Zambezi- and Otjozondjupa-streke voorspel. Donderdag word swaar reën tot donderstorms verwag in die Khomas-streek. Kosmos 94.1 Nuus het met Odillo Kgobetsi van die weerkantoor gesels.