Agra Pro-Vision-graduandi dien landbou-sakesektor

Die vierde Agra Pro-Vision-graduering vind op 7 Maart in Windhoek plaas. Die gegradueerdes het studeer aan die Agra Landbou Akademie, ‘n onafhanklike akademie wat Suid-Afrikaanse kwalifikasies-owerheid-geakkrediteerde opleiding bied. Die Akademie werk nou saam met die landbou-sakesektor om studente bloot te stel aan die nuutste tegnologie en produkte. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Chrislemien Stroh, die hoof van Agra Pro-Vision en bemarking.