Al Namibië se moedertale is kosbaar

Namibië het meer as 20 erkende tale, waarvan ongeveer 17 verskillende tale in die Noorde alleen gepraat word. Terwyl ons Moedertaaldag vier, word ‘n mens herinner aan die uiteenlopende kulture in die land. Kosmos 94.1 Nuus het met Afrikaanse dosent Petronella Genis gepraat, wat spesialiseer in die onderrig van beginner Afrikaans by Unam.