Groot vergadering by Maties vandag met beplanningsminister
Die minister in die Presidensie verantwoordelik vir Beplanning sal vandag Universiteit Stellenbosch se Buro vir Ekonomiese Navorsing ontmoet om geleenthede vir samewerking te ondersoek. Die buro, onder leiding van Johann Kirsten, is ‘n belangrike instelling vir ekonomiese navorsing en vooruitskatting. Die departement se woordvoerder, Litha Mpondwana, sê die vergadering hoop om die regering se beplanning en koördinasie te verbeter en met die 2030 Nasionale Ontwikkelingsplan te belyn: