Beloofde opknap, bou van hospitale ‘was leuens vir stemme’

Die opknapping van die Katutura-hospitaal het nog nie begin nie, 10 maande na daar 40 miljoen Namibiese dollar opsy gesit is daarvoor. Daar moet ook nog ‘n konsultant aangestel word om die teaters te ontwerp. Die Sentrale Hospitaal neem glo toerusting na die hospitaal vir operasies in die vervalle teaters. Reaksie is ontvang van Elvire Theron, die sekretaris-generaal van die Republikeinse Party.