Reën, en kitsvloede, tot deur die naweek
Reën sal na verwagting tot deur die naweek voorkom in die land met die weerdiens wat waarsku oor kitsvloede wat kan voorkom oor die sentraal-noordelike gebiede. Odillo Kgobetsi van die Namibiese weerkantoor het meer.