Musk se pa Errol het Cyril na hom toe deurgesitFebruary 5, 2025

Kosmos 94.1 Nuus het vroeër berig dat Elon Musk en president Cyril Ramaphosa telefonies gepraat het oor waninligting rakende Suid-Afrika en die Onteieningswet. Dit kom aan Musk se beskuldigings van rassisme teen die regering. Musk se pa, die 78-jarige Errol sê hy het die oproep moontlik gemaak.