Shakira teiken Trump se immigrasie-beleid by Grammys

Die 48-jarige sangeres Shakira het die Best Latin Pop Album-toekenning vir Las Mujeres Ya No Lloran by die 67ste jaarlikse Grammy-toekennings by die Crypto.com Arena in Los Angeles gewen. In haar toespraak het sy melding gemaak van immigrante in Amerika en die opoffering van vroue…