Wes-Kaapse opposisie wil met polisie ontmoet oor Smith, ZilleJanuary 30, 2025

Opposisiepartye in die Wes-Kaap het ʼn dringende vergadering met provinsiale polisiekommissaris, Thembisile Patekile, aangevra. Dit volg op bewerings deur JP Smith van die DA en die voorsitter van die party se Federale Raad, Helen Zille, dat hulle oor ‘n ondersoek oor tenderbedrog ingelig is. GOOD se woordvoerder, Brett Herron, sê die party sowel as die ANC, die EFF, die VF Plus en die PA verlang duidelikheid oor moontlike politieke inmenging in polisie-ondersoeke: